Vir die Universiteit Stellenbosch (US) beteken welwees ʼn verbintenis tot ingesteldheid en gedrag wat lewensgehalte verbeter en persoonlike potensiaal uitbou


Quote
Werk is goed, solank jy net nie vergeet om te lewe nie
Anonymous Quote

Jongste nuus

WÊRELD GEESTESGESONDHEIDSDAG
18.Oct.2012

Wêreld Geestesgesondheidsdag het ten doel om owerhede en die burgerlike samelewing wêreldwyd aan te moedig om depressie as ‘n wydverspreide siektetoestand aan te spreek, wat ‘n impak het op individue, hulle ...

Lees verder ...


Op julle merke, gereed, draf... of stap!
28.Mar.2012

Personeellede kan solank hul draf- en stapskoene gereed kry vir Menslike Hulpbronne Welwees se pretdraf/stap op Donderdag, 19 April.

Lees verder ...